|
Title: Die Here se in Sy Woord 1 View count: 14 Rating: 0 (0 ratings) Description: Die Here sê in Sy Woord ( Wat is verkeerd met hierdie stelling?) Philip Liebenberg Die Kapel 8 November 2008 Kopiereg© Alle regte voorbehou Philip Liebenberg 2009 Die Bybel as geskrewe Woord •Is nie God se eie woorde nie. Selfs wanneer die Bybel God in die eerste persoon laat praat is dit mense wat namens die Here praat. •Is die Gees se swaard. Die Gees spreek deur die woorde van die Bybel (dit word eers die stem van God/woorde van God wanneer die Heilige Gees, te midde van goeie verrekening van konteks, dit aan jou bedien.) Tags: philip, liebenberg, Author: philipliebenberg |