|
Title: De Kat Voorbladkompetisie wenner - Amelia du Preez View count: 68 Rating: 0 (0 ratings) Description: Wenner van die Suid Afrikaanse De Kat tydskrif se voorbladster-kompetisie. Amelia verskyn op die November/Desember 2009 uitgawe se voorblad met haar getuienis as artikel in die tydskrif. Kry vir jou 'n kopie! Die tydskrif het ook 'n TV program op SABC 3 en die video insetsel kom van die program van 30 Okt 2009 toe die wenner aangekondig is. Tags: de, kat, wenner, amelia, du, preez, voorbladster, kompetisie, Author: apdupreez |